1. Weet u kind werklik watter vakkeuses om te maak of watter studierigting na graad 10, 11 of 12 te kies? 2. Moet u kind ook die “Big six” vakke neem en stem u daarmee saam? 3. Ken u u kind ten volle en glo dat dit sal maklik vir hom/haar kan help om die beste vak en loopbaan keuses te maak? 4. Ken u u kind se volledige ontwerp en sy/haar spesifieke persoonlikheidstipe wat hom/haar instaat stel om die regte vakkeuses te maak? 5. Weet u kind hoe om hulle top 5 belangstellings aan te wend en ook in watter veld van beroep hulle belangstellings lê? 6. Gegewe die uitdagings van die wêreld daar buite, beskik u kind oor die nodige vaardighede om voldoende loopbaan besluite te neem? 7. Is u ‘n ouer wat opreg belangstel in u kind se loopbaan en studie rigtings? KOM WOON GERUS ONS PROGRAM BY SAAM MET U KIND/KINDERS DIE DOEL VAN ONS WINTERSKOOL PROGRAM
REGISTRASIE Kontak marden@mweb.co.za of WhatssApp by 082 8829903 Fasiliteerder: Dr. Mario Denton is ‘n geregistreerde Bedryfsielkundige, ‘n Career Direct Meester Opleier en ‘n besigheidsafrigter. Mario se 25 jaar ondervinding strek oor die
akademise en sakewêreld. Mario glo vas dat elke mens sy potentsiaal kan bereik.
0 Comments
Leave a Reply. |
Latest insight and wisdom from the Platinum Eagle Archives
June 2022
Categories |
Location16 Gloxinia street, Welgemoed.
|
Contact UsSubscribeJoin our mailing list today! Getting access to free Online coaching tips
|